
Wel, ek het eergister en gister al crap gevoel, maar toe ek vandag 12uur ingaan werk toe, was dit alles downhill from there. Na ons 3uur lange vergadering toe se ek vir Anwyn sy moet eers saam met my Dokter toe gaan want ek gaan seriously soos in flou val. Op die ou einde toe is Anwyn, Susan EN Jennifer (foreign head teacher) almal saam Dokter toe.
Ons kom daar aan en vul 'n vormpie in en 3 min later toe's ek in die Dokter se kantoor. Hy gee toe vir my 'n voorskrif en 'n brief vir die skool om te se ek het bedrest nodig. Ons gaan toe apteek toe en kry die pille en ek is toe dadelik huistoe. Eet en drink my pille en slaap toe vir so omtrent 5 ure straight.
Toe na werk toe kom Jay, Anwyn, Susan en Jennifer almal om te kom kyk of ek okay is. O en natuurlik vertel Anwyn toe vir my dat Jennifer my gaan bel, want APPARANTLY het die skool nog STEEDS die Dokter gebel (al het hy 'n brief geskryf) om te hoor hoekom ek by die huis is. Okay toe's ek klaar in trane. Ek meen FFS. Ek is fokken siek. My kop EN my tand pyn van sinus, my keel is seer, ek voel of ek wil faint EN twee van die Korean dose het ingesit op ons 3uur lange vergadering en almal daar kon sien ek is siek. Come on. En dis glad nie asof ek nie 5 dae siekverlof HET nie, hulle wil nog steeds nie he ek mag by die huis bly nie, want apparantly dink hulle ek wil net langnaweek he want Vrydag is 'n vakansiedag. Meanwhile het ek al klaar my naweek planne gekanselleer want ek is te siek. Fok hulle. Jennifer het gese ek moet maar more skool toe gaan, maar ek hoef nie my klasse aan te bied nie, hulle sal my nogsteeds cover. Blykbaar het Jen vandag lekker vir my opgekom. Ek dink nie daai Koreans het breins nie. Ek meen ek het 3 witnesses wat saam met my by die Dokter was, en die Dokter het vir Susan gese ek is erg siek en vir my het hy gese ek het bedrest nodig. Maar ek gaan more wragtag iets se. So kan dit nie aangaan nie. Met hierdie wit kind gaan hulle nie mors nie. Ek koop sommer 'n vliegtuigkaartjie en fokof terug huistoe. Ek gee nie eens om as hulle my blacklist nie. Hulle fokken harige holle!
Dis fokken crap. Ek mis my familie en ek sit in hierdie fucked up land en hierdie mense gee FOKOL om van hoe jy voel. Daar is geen fokken MANIER ek bly nog 'n jaar in hierdie fucked up plek nie.
Ek dink ek moet 'n fokken campaign begin en Korea begin boikot. Ek stuur sommer vir al die kampusse in SA notices om hulle te vertel hoe fokken anal hierdie mense is. Ek gee nie om nie. Hulle dink omdat hulle jou betaal dat alles okay is en dat hulle jou besit en daarom kan hulle jou behandel soos hulle wil. Hulle is in vir 'n fokken surprise..
No comments:
Post a Comment